| English | | | Afrikaans | | | Malunga | | | Qhagamshelana | | | Uncedo | | | Funa nzulu | |
Akkommodasie en Kampeer-, Voetslaan- en Konferensiegeriewe in Wes-Kaapse Natuurreservate
INKCAZELO: |
Besoekers wat by enige van die natuurreservate in die Wes-Kaap wil oorbly, moet vooraf hulle akkommodasie bespreek. Geriewe en tariewe wissel by die onderskeie plekke. Chalets en huisies is by die volgende reservate beskikbaar:
Kampeergeriewe is beskikbaar by:
Verskeie voetslaanpaaie met oornagakkommodasie is in die volgende distrikte beskikbaar:
Sekere reservate voorsien ook avontuuraktiwiteite soos kajakvaarte, kloofspring, bergfietsry en viertrekuitstappies. Assegaaibosch en Jonkershoek het ook konferensiefasiliteite te huur. |
IMIYALELO: |
Vir meer inligting tree in verbinding met die besprekingskantoor: Helen Cassels of Fundile Martins Tel: 021 426 0723 capenature@tourismcapetown.co.za |
IBONELELWA LISEBE:
|
ICANDELO LIKARHULUMENTE:
|
IBhodi yoLondolozo lweNdalo yeNtshona Koloni |
Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 4 uJulayi 2006