| English | | | Afrikaans | | | Malunga | | | Qhagamshelana | | | Uncedo | | | Funa nzulu | |
IMIVUZO
|
|
Salarisse vir staatsdiensposte word sentraal vasgestel. Die salaris vir 'n bepaalde pos word gewoonlik in die advertensie vir die pos vermeld. Die geadverteerde salarisse vir gewone poste sluit gewoonlik voordele soos medieseskema-lidmaatskap uit (met ander woorde, daardie voordele word by die salaris gevoeg), maar vir uitvoerendevlak-poste word gewoonlik 'n "pakket" aangebied wat al hierdie voordele insluit.
Salarisse val onder die Regulasies by die Staatsdienswet. U kan salarisskale vir die staatsdiens naslaan by: |
Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 28 uAgasti 2007