
Alle belangstellende en betrokke partye in die Wes-Kaap Provinsie word uitgenooi om deel te neem aan die volgende werksessies wat gerig is om 'n konsepplan vir die bestuur van gevaarlike afval in die Wes-Kaap Provinsie te bespreek.
Werksessie 1 Overberg en Boland Munisipale Gebied: Datum: 4 November 2004 Tyd: 08:00 to 16:00 Plek: Munisipale Auditorium Gebou, Magnolia Straat, Hermanus Antwoord asseblief teen: 1 November 2004. |
Werksessie 2 Eden-Suid Munisipale Gebied: Datum: 11 November 2004 Tyd: 08:00 to 16:00 Plek: Pine Lodge Oordt George Antwoord asseblief teen: 5 November 2004 |
Werksessie 3 Stad Kaapstad: Datum: 18 November 2004 Tyd: 08:00 to 16:00 Plek: Cape Rendezvous Hotel Brackenfell, Kaapstad Antwoord asseblief teen: 12 November 2004. |
Werksessie 4 Weskus: Saldanha Datum: 25 November 2004 Tyd: 08:00 to 16:00 Plek: Protea Hotel, Saldanha Antwoord asseblief teen: 19 November 2004. |
Antwoord asseblief:
Me. Melinda Groenewald
Telefoon: 021 483 2756
e-pos: mgroenew@pgwc.gov.za
of
Me. Cindy Benjamin
Telefoon: 021 483 3865
Faks: 021 483 2979 of 021 483 4425
e-pos: cbenjami@pgwc.gov.za
nie later nie as die aangeduide antwoorddatums.