Baie dankie vir julle onbaatsugtige diens. Ek sê dit namens die mense van die Wes-Kaap wat snags meer gerus kan slaap in die wete dat daar mense soos julle is wat hoofsaaklik met die omvattende administratiewe take help en sodoende mediese personeel meer tyd gun om na pasiente om te sien.
Hiermee bereik ons ons doelwitte van tuissorg, nl. om;
Dit is duidelik dat vrywilligers en vrywillige hulporganisasies op 'nmenidge gesondheidsdiensterreine hul kragte ingespan het. Ons isaan hulle baie dank verskuldig.
It is an integral part of community-based care. Community-basedcare is the care that the consumer can access nearest to home,which encourages participation by people, responds to the needs ofpeople, encourages traditional community life and createsresponsibilities.
Ons weet almal dat Suid-Afrika ooreisde gesondheidssorghulpbronne het. Dikwels is daar by ons hospitale 'n tekort aanbeddens, te min verpleegkundiges en ander mediesepersoneel, groot tekorte aan behandelingsfasiliteite enmedikamente, toenemende druk op bestaande inrigtingssorg,oorbevolking van hospitale wat ook dikwels ongeskik is virterminale of langtermyn pasiënte en dan veral die kosteverbonde aan inrigtingssorg.
Tuissorg help om die druk op al hierdie hulpbronne te verlig.Tuissorg verleen steun aan pasiënte wat langtermyn versorgingnodig het en nie noodwendig die versorging wat slegs deurhospitale gelewer kan word nie.
Tuissorg moet egter nie gesien word as tweedeklas versorgingof goedkoop versorging vir mense wat nie hospitaalversorgingkan bekostig nie.
Algemene siektes en siektetoestande kan baie effektief tuisversorg en bestuur word en inrigtingsorg is nie altyd diegeskikste sorg vir baie van die siekteprobleme nie.Die goue reël is: Sorg IN die gemeenskap moet omgeskakel word insorg DEUR die gemeenskap.
Volunteer groups consist of a special breed of people. Theyare people who believe in taking small steps and making abig difference, because over time the many small stepsadd up to big differences that we often cannot foresee.
I am very conscious of the fact that a need exists for acomplimentary volunteer service to assist the permanent healthcare services of this province - both on a routine basis and inthe event of a major incident or disaster.
We are fortunate to have 108 voluntary workers serving our 47Metro Health District Centres. Most of you are here today.These volunteers help with administrative work, assist inpharmacies, at reception, dress wounds of patients in their ownhomes end even do the washing for some patients. Amongstthem is a trained psychologist (Dr Meys) who freely seespatients.
Volunteer services in this province go a long way back.Volunteer services at the Groote Schuur Hospital are in their55th year. There are 76 of them. It is an achievement to be admired.
At our EMS we have 90 volunteers.
In Mitchell's Plein het ons sowat 120 vrywilligers asook verskeietuissorg organisasies soos Risen Women, SACLA Home BasedCare, Zanempilo Home Based Care, St Luke's, the Red CrossSociety, CANSA, UWC Rehab Project, Ikamvala Bantu, Mt.Hope, Prosperity Youth, Tafelberg United Aids Project, enander.
Vrywilligers het 'n groot aandeel in die verwesenliking van ons provinsie se Gesondheidsorg 2010-strategie.
Dis 'n strategie wat hom hoofsaaklik ten doel stel om die klemvan gesondheidsorg op primêre gesondheidsvlak te plaas.Jaarliks word hiervoor R16 miljoen begroot.
Home based care is an important part of our strategy andinvolves major volunteer action. It is the provision of healthservices by formal and informal caregivers in the home in orderto promote, restore and maintain a person's maximum level ofcomfort, function and health including care towards a dignifieddeath.
Home care services can be classified into preventative,promotive, therapeutic, rehabilitative, long-term maintenanceand palliative (verligtende) care categories.
It is an integral part of community-based care. Communitybasedcare is the care that the consumer can access nearest tohome, which encourages participation by people, responds tothe needs of people, encourages traditional community life andcreates responsibilities.
Ons weet almal dat Suid-Afrika ooreisde gesondheidssorghulpbronne het. Dikwels is daar by ons hospitale 'n tekort aanbeddens, te min verpleegkundiges en ander mediesepersoneel, groot tekorte aan behandelingsfasiliteite enmedikamente, toenemende druk op bestaande inrigtingssorg,oorbevolking van hospitale wat ook dikwels ongeskik is virterminale of langtermyn pasiënte en dan veral die koste verbonde aan inrigtingssorg.
Tuissorg help om die druk op al hierdie hulpbronne te verlig.Tuissorg verleen steun aan pasiënte wat langtermyn versorgingnodig het en nie noodwendig die versorging wat slegs deurhospitale gelewer kan word nie.
Tuissorg moet egter nie gesien word as tweedeklas versorgingof goedkoop versorging vir mense wat nie hospitaalversorgingkan bekostig nie.
Algemene siektes en siektetoestande kan baie effektief tuisversorg en bestuur word en inrigtingsorg is nie altyd diegeskikste sorg vir baie van die siekteprobleme nie.
Die goue reël is: Sorg IN die gemeenskap moet omgeskakelword in sorg DEUR die gemeenskap. Daarom is dit deel van utaak om die familie van 'n persoon wat sorgbehoewend is, op te lei om self geskikte sorg te kan gee.
Hiermee bereik ons ons doelwitte van tuissorg, nl. om;
- Die klem van sorg op die begunstigdes - die gemeenskap - telaat val
- Om te verseker dat toegang tot sorg en opvolgwerk die gevolgis van 'n funksionele verwysingsstelsel
- Om 'n omvattende versorgingsplan met die formele, informeleen nie-formele gesondheidstelsel te integreer
- Om die gesin/gemeenskap te bemagtig om vir hul eiegesondheid te sorg
- Om onnodige besoeke en opnames by gesondheidsfasiliteite teverminder
- Om duplisering van aktiwiteite te voorkom en om kosteeffektiewebeplanning van dienslewering te verseker
- Om altyd pro-aktief in enige benadering te wees en
- Om die kliënt, die versorgers en die gemeenskap te bemagtigdeur doelgerigte opvoeding en opleiding.
Dit is duidelik dat vrywilligers en vrywillige hulporganisasies op 'nmenidge gesondheidsdiensterreine hul kragte ingespan het. Ons isaan hulle baie dank verskuldig.
Volunteers are generally a dying breed of very special peopleand I believe that they should be placed on pedestals for all tosee.
Ek is trots op alle vrywilligers. Dis julle wat net 'n enkele rede nodig het om te doen wat julle doen en nooit enige van dieduisende redes opper waarom julle nie iets kan doen nie.
Baie dankie vir julle onbaatsugtige diens. Ek sê dit namens diemense van die Wes-Kaap wat snags meer gerus kan slaap indie wete dat daar mense soos julle is wat hoofsaaklik met dieomvattende administratiewe take help en sodoende mediesepersoneel meer tyd gun om na pasiente om te sien.
Deur julle onbaatsugtige diens gee julle gestalte gee aan naasteliefde. Danksy julle bydraes, hoe nietig of hoe groot dit ookal mag wees, is die provinsie se gesondheidsdienste nog in staat sy naam gestand te doen.
A wise man once said:
"I am only one, but I am one.
I cannot do everything, but I can do something.
The something I ought to do, I can do.
And by the Grace of God, I will."
I believe, NO, I am certain, that each and everyone of ourcherished volunteers, live by these words.
It is now a great pleasure for me call on our volunteers toreceive their certificates of recognition. Display them with pride,you have earned them!
Congratulations all.
Issued by:
The Directorate Communications
Office of the Superintendent of Health, Western Cape
Department of Health
Director: Communication
021 483 3235Herman van der Westhuizen
Media Liaison Officer to the Minister of Health
+27 483 2627