Cape Gateway
English | Afrikaans | Malunga | Qhagamshelana | Uncedo | Funa nzulu  |
 
ISIXEKO SASEKAPA: UBUME

Die Kaapse Unistad is 'n groot stedelike gebied met 'n hoë bevolkingsdigtheid, druk beweging van mense, goedere en dienste, omvattende ontwikkeling en veelvuldige sakedistrikte en nywerheidsgebiede. Dit verteenwoordig sentrums van ekonomiese bedrywighede met ingewikkelde en diverse ekonomieë, 'n enkele gebied waarvoor geïntegreerde ontwikkelingsbeplanning en sterk interafhanklike maatskaplike en ekonomiese koppelings tussen sy belanghebbende eenhede wenslik is. Die Kaapse Unistad dek die Stad Kaapstad, die Kaapse Metropolitaanse Raad, Blaauwberg, Kaapstad, Helderberg, Oostenberg, Suid-Skiereiland en Tygerberg.


IWEBSITE: www.capetown.gov.za
Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 10 uAgasti 2005
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo I-Cape Gateway yinkonzo karhulumente ejoliswe kubemi beNtshona Koloni, ebonelela ngolwazi ngorhulumente wedolophu, owephondo nowesizwe Western Cape: A Home For All logo