| English | | | Afrikaans | | | Malunga | | | Qhagamshelana | | | Uncedo | | | Funa nzulu | |
|
|
OVERBERG DISTRIKSMUNISIPALITEIT Die Overberg Distriksmunisipaliteit dek:
WAT IS A DISTRIKSMUNISIPALITEIT? Distriksmunisipaliteite administreer en lê reëls neer vir 'n distrik wat meer as een plaaslike munisipaliteit insluit. Die doel daarmee dat distriksmunisipaliteite en plaaslike munisipaliteite die verantwoordelikheid vir plaaslike bestuur in hul gebiede deel, is om seker te maak dat alle gemeenskappe, veral benadeelde gemeenskappe, gelyke toegang tot hulpbronne en dienste het. Dit sal sommige plaaslike munisipaliteite help wat nie oor die vermoë (finansies, geriewe, personeel of kennis) beskik om dienste aan hul gemeenskappe te lewer nie. Die koste van die bestuur van 'n munisipaliteit word besnoei deur hulpbronne met ander rade te deel. Die 'ryker' gebiede sal die 'armer' gebiede help. FUNKSIES EN BEVOEGDHEDE Van die funksies en bevoegdhede van distriksmunisipaliteite behels:
|