Cape Gateway
English | Afrikaans | Malunga | Qhagamshelana | Uncedo | Funa nzulu  |
 
ISEBE LEMICIMBI YENKCUBEKO NEMIDLALO: UBUME


Verwelkomings-
boodskap
van die Provinsiale Minister van Kultuursake, Sport en Ontspanning, Whitey Jacobs



     

Stuur asseblief per e-pos vir ons jou kommentaar, vrae en terugvoer oor die webwerf.


 
rounded corner
HOOGTEPUNTE
rounded corner
 
     
rounded corner
NUUS
rounded corner
 



   
rounded corner
GELEENTHEDE
rounded corner
 



   
rounded corner
OPENBARE ENTITEITE
rounded corner
 


Die Departement van Kultuursake en Sport bied dienste aan op die gebied van kuns, kultuur, erfenis, sport en ontspanning om die lewensgehalte te verbeter van die mense van die Wes-Kaap.

Deur kultuur, sport en ontspanning, kan die veiligheid, gesondheid, opvoeding en welsyn van mense opgeskerp en vergemaklik word. Kultuur- en sportbedrywighede bied ook geleenthede om iets te doen aan die probleme van misdaad, gesondheid en anti-sosiale gedrag.

Kom meer te wete oor die werk van die Departement:

 
Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 14 uMatshi 2006
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo I-Cape Gateway yinkonzo karhulumente ejoliswe kubemi beNtshona Koloni, ebonelela ngolwazi ngorhulumente wedolophu, owephondo nowesizwe Western Cape: A Home For All logo