Cape Gateway
English | Afrikaans | Malunga | Qhagamshelana | Uncedo | Funa nzulu  |
 
ICANDELO LONONOPHELO LWENQANABA LESIBINI, ELESITHATHU NOLUNGXAMISEKILEYO: UBUME

Die Afdeling streef daarna om 'n omvattende en doeltreffende tersiêre en streekgesondheidsorgdiens te lewer en is verantwoordelik vir:

  • die bestuur van die Groote Schuur Hospitaal en Rooikruis Kinderhospitaal se akademiese kompleks;
  • die bestuur van die Tygerbergse Tandheelkundige/Akademiese Kompleks;
  • die koördinering van die lewering van geestes-, streek- en gespesialiseerde gesondheidsorgdienste, en
  • die lewering van mediese nooddienste in die Wes-Kaap.
Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 4 uFebruwari 2005
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo I-Cape Gateway yinkonzo karhulumente ejoliswe kubemi beNtshona Koloni, ebonelela ngolwazi ngorhulumente wedolophu, owephondo nowesizwe Western Cape: A Home For All logo