EZEMIDLALO NOKUZONWABISA: UBUME
|
UBUME
|
Sport en Ontspanning streef daarna om sport en ontspanning bekend te stel as 'n lewensvatbare alternatief vir misdaad in benadeelde gemeenskappe in die Wes-Kaap. Dit word gedoen deur: - gemeenskapsport- en ontspanningsprogramme;
- die voorsiening en verbetering van sportgeriewe in die Wes-Kaap;
- finansiële en bestuursteun aan sport- en ontspanningsfederasies;
- die ontwikkeling van topvlak-sportpersone deur die Wes-Kaapse Sportakademie;
- die bevordering groot sportgeleenthede en sporttoerisme;
- die Skoolsportbeleid, en
- die verbetering van internasionale betrekkinge om die ontwikkeling van sport en ontspanning in Wes-Kaap moontlik te maak.
|
Umxholo okweli phepha wagqibela ukuhlaziywa nge- 29 uJanuwari 2004
|
|
I-Cape Gateway yinkonzo karhulumente ejoliswe kubemi beNtshona Koloni, ebonelela ngolwazi ngorhulumente wedolophu, owephondo nowesizwe |
 |